Die leerders van Laerskool Ebenhaeser en St Ursula’s School het reeds 350kg se doppies ingesamel om vir iemand ‘n rolstoel te skenk.